Gr 7 Kunsprojek 2019














Totius leerlinge het deelgeneem op 25 Julie 2018 aan die wiskunde Olimpiade.
Van links is dit: Antinie Myburgh, Genevive Nwali, Zoané Marx, Xia Potgieter en Breyton Herbts

Wenner: Thato Posholi

Prefekte oorhandig meneer Erasmus se verjaarsdag geskenk en koek van die groep af.
Mag daar nog vele meer mooi dae vir meneer wees.













Vrolike Totius personeel en studente



















































