Bokkieweek 2019

Ons wil vir Brandon-Lee Smit en Zaiden Boyce baie geluk sê : hulle twee het deelgeneem aan die rugbyproewe. Brandon-Lee Smit het 1ste span Vanderbijlpark behaal.

Ons wil net graag vir Andre Labuschagne en Brandon-Lee Smit baie geluk sê : hulle het deelgeneem aan die Bokkieweek en het Vaaldriehoek 0/13 span gehaal.
Ons is baie trots op julle.

Totius teen Leeuwspruit 2019


  


  



  
  


  
  

Totius teen Noordhoek 2018

1ste span wen teen Noordhoek. 17 -14. Wel gedaan seuns. Mooi gespeel.
  
  
  

Die onder 11's en onder 10's. Die netbaldames ondersteun die rugby so bietjie.
  
  
  

Totius teen Leeuspruit 2018

  
  
  
  
  

Totius teen Laerskool Hendrik Vanderbijl

  
  

Aandreeks

  
  
&


Totius teen DF 1ste span

  
  
  
  
  

Totius teen DF onder 11

  
  

Totius teen DF onder 10

  
  

Aandreeks





Eligwa aandreeks 14 Maart 2017

0/11 wen teen Noordhoek
  

2016 Rugbyaksie